Radio Suid Afrika
 

Rommel Trommel
Truuks

Ampie reken julle sukkel soms met goete in julle huise en hierdie blaaitjie is maar vir snaakse truuks om dinge makliker in die lewe vir jouself te maak. Ek waarborg nie een van hulle nie, het hulle ook nie altyd self getoets nie en kan nie altyd se dat dit die beste truuk in die wereld is nie, maar met my navorsing gee dit my goeie idees.

Vlekke
Alkohol: hou so klein botteltjie suiwer alkohol (apteek) aan in jou huis en druk  die vlek met skoon alkohol op lappie tot die meeste verwyder is waarna jy dit kan skoon stofsuig..... nie suig nie, jy sal gesuip raak.
Bloed: probeer altyd eers skoon koue water, gewoonlik verwyder dit die vlek as jy dit dadelik opsit, indien nie moet jy baie versigtig so klein bietjie ammoniak en water meng en opdruk, maar pasop vir verkleuring op materiaal, en spoel dit baie gou af na jy dit opgesit het. Maar jy moes in die eerste plek nie die kind so hard geslaan het nie.

Prayer for compassion

Jesus may the contemplation of Your sufferings move me with the greatest compassion, make me hate sins, and kindle my heart a more fervent love for You, my beloved Jesus, grant that I may never cease to love You, and do with me as You will.


Saint Theresa's Prayer

May today there be peace within.

May you trust God that you are exactly where you are meant to be.

May you not forget the infinite possibilities
that are born of faith.

May you use those gifts that you have received ,
and pass on the love that has been given to you.

May you be confident knowing you are a child of
God. Let this presence settle into your bones,
and allow your soul the freedom to sing, dance,
praise and love..

It is there for each and every one of us.




Byenes



Pynappel yskastert met Malvalekkers

Bestandele:

1 blik kondens melk
1 k fyn ingemaakte pynappel (440 g blik) (dreineer in ‘n sif)
¼ k suurlemoensap (meet sommer in kondensmelk blikkie af)
12 malvalekkers in ¼ gesny (‘n bietjie meer sal nie skade doen nie)
1 pakkie Orley Whip (gebruik beide koevertjies)
‘n paar kersies in stukkies gesny

Kors:

Pakkie Tennis beskuitjies op bodem van tertbak uitgepak

Metode:

Meng kondens melk met die suurlemoensap
Voeg pynappel en malvalekkers by
Klits room tot goed styf
Vou geklopte room in eerste mengsel en gooi in tertbak op beskuitjies
Krummel van orige beskuitjies oor

*Is genoeg vir ‘n groterige langwerpige bak
*Vir ‘n groter beslag kan jy 2 dosies Orley Whip gebruik
*Jy kan selfs neute byvoeg
*’n Flake fyngemaak kan ook bygevoeg word
Boererate

Baba boudjies wat brand - gooi Maizena (mieliemeelblom) op in plaas van lyfpoeier tot gesond











Musiek Teksie



Waar is Hexc se texc? Kyk uit vir haar elke weeksaand met nuwe gebeure in en om die kontrei

Silvia se koffie kaskenades


http://www.hosa-crafts.com
Web Hosting Companies