NUUS24
Fri, 30 Jul 2010 05:34:08 +0200
Jul 29, 2010 08:17PM
Pres. Jacob Zuma oorweeg die moontlikheid om soldate van die Suid-Afrikaanse weermag en die vloot in Somalië te ontplooi.
Jul 29, 2010 07:55PM
ANC erken ?erosie? en ?twyfelagtige leierskap?
Die regerende party erken en sien die erosie van sy kultuur van verantwoordbaarheid, diensbaarheid en morele leierskap.
Jul 29, 2010 07:40PM
Metrolid roof glo, eis geld vir buit
?n Tshwane-metropolisielid is in Pretoria saam met nog twee mans gearresteer kort nadat hulle glo ?n winkeleienaar beroof en geld van hom probeer afpers het.
Jul 29, 2010 07:27PM
Die roudiens vir die sewe lede van die polisie se nasionale intervensie-eenheid wat dood is toe 'n helikopter neergestort het, was 'n helde-afskeid.
Jul 29, 2010 06:09PM
Borgtog kan premier se lewe in gevaar stel, hoor hof
Zweli Mkhize, KwaZulu-Natal se premier, se lewe kan in gevaar wees as die mans wat saamgesweer het om hom te vermoor, op borgtog vrygelaat word.
Beeld
Fri, 30 Jul 2010 05:34:11 +0200
Jul 29, 2010 11:37AM
Hoekom jou oor die begin bekommer as die einde so naby is?
Met die evolusiedebat is daar weer iets aan die klok gehang wat nie daar hoort nie.
Jul 29, 2010 11:37AM
Ná rokers se slegte gedrag groet ek Loftus
Ek het baie lank gewag vir die dag dat ek my dogters (7 en 11) Loftus toe gaan vat om rugby te gaan kyk. Aangesien mense nie meer daar mag rook nie, was ek oortuig daarvan dat die tyd daarvoor ryp was.
Jul 29, 2010 11:37AM
Molesteerders, stig klub en los kinders
Daar is soveel mense in vertrouensposisies wat kinders molesteer en verkrag dat ?n mens nie kan verhelp om wantrouig te wees teenoor mense wat ?so graag met die jeug wil werk? nie.
News24
Fri, 30 Jul 2010 05:33:54 +0200
Jul 29, 2010 12:10PM
Heroes' farewell for dead cops
The memorial service for the seven police officers who were killed in a helicopter crash has been heart wrenching.
Jul 29, 2010 07:21PM
SANZAR has issued a notice of misconduct against Peter de Villiers after comments suggesting a refereeing conspiracy against his team.
Jul 29, 2010 12:10PM
Back to normal for celeb Panjo
Celeb tiger Panjo, whose escape gripped the country's imagination, is back to his purr-fect life with his family - including his 8 Jack Russell buddies.
Jul 29, 2010 12:10PM
National service still on cards
Defence Minister Lindiwe Sisulu says her proposal for voluntary national service for the youth is still on the cards, but would be limited to a period of six months or a year.
Jul 29, 2010 12:13PM
Scamsters hunt for new victims
SMS and email scamsters, ever on the lookout for new gullible victims, have taken to luring people with false promises that they have won a fabulous prize.