Radio Suid Afrika
 








Guestbook
Showing: 1-30 of 33
elzet said:   April 28, 2010 7:14 am PST
Dit is i plesier Sunette - en GENOEG word glo my nog nie GENOEG gespeel nie - maar ek werk daaraan! Elke dag tenminste 2 keer! en so by so in my shows!

Sunette Bridges said:   April 9, 2010 11:38 am PST
Baie dankie Elzetna! Dis vir lamal wat GENOEG gehad het!!! Met al die liefde in my Boerehart... Sunette x

Elzet said:   March 13, 2010 3:26 am PST
Hi Jofrani Kyk by die aanbieders en dan kliek jy ampie aan - jy kan hom of mail of skype.......

Dorothea Nitz said:   January 29, 2010 1:31 am PST
hi julle ek is bly um julle te hoer ek is ook n modie ma in duitsland en speel ook afrikaans liedere ek waar 30 jaar in suidafrika en miss julle liewe groede Doris

Jofranie Venter said:   January 14, 2010 1:39 am PST
Very cool! Wat is julle kontakbesonderhede? is daar nie 'n mailadres waarheen ek musiek kan stuur nie?

sharon said:   December 13, 2009 8:00 am PST
hi almal dankie dat julle (die luisteraars) ons so mooi ondersteun sonder julle sou ons nie bestaan het nie en dankie aan my mede aanbieders vir julle harde werk God seen en geniet elke oomblik van elke dag.....

Theo Valize said:   November 21, 2009 8:08 am PST
Vanuit Nederland bedankt voor die leuke muziek

Marthinette Potgieter said:   November 18, 2009 2:51 am PST
Hey Andre/Sharon!! Die site is regtig nice en gebruikersvriendelik! En ek hou regtig van wat julle aanbied! Alles is Great!

Riaan ( Leeuw) said:   October 15, 2009 9:57 am PST
Dankie aan een en alkeen van ons luisteraars. Sonder julle is dit nie moontlik nie. Ons hier by Radio Suid Afrika wens julle net lekker luister genot toe.

Graham said:   September 6, 2009 9:34 am PST
Lida you rock hun will put your name forward for a job @ BBC Radio 1 lol x

Jan said:   September 1, 2009 12:30 pm PST
Dankie aan almal van julle - great radiostasie - musiek is ook great - hou so aan........Dankie Ampie jy's great hoor.....lol. Vriendelike Groete..!!

Lone Ranger said:   September 1, 2009 9:44 am PST
Julle Rock !!! kan nie altyd inskakel nie, maar dis heel cool.

Bernadine Abdelli said:   August 30, 2009 9:30 am PST
Lida Davidson your show rocks love Bernie

antonette - leo said:   August 29, 2009 12:16 pm PST
aan almal by radiosuidafrika, julle rock

Elzet said:   August 18, 2009 1:55 pm PST
Baie Dankie aan almal wat my program ondersteun - nie net my program nie maar ook die radiostasie, dit word opreg gewaardeer. Hou die webpage dop vir 'n Groot Kompetisie waar daar baie spesiale pryse gewen kan word. Meer vertel ek donderdagaand op my show: Hexc se musiektaxi. liefs Elzet

Graham said:   August 16, 2009 10:42 am PST
Fokkin grand show,even tho George sang in afrikaans lol. Love it Keep up the good work and thats to all you DJ`s From Graham

Marissa said:   August 14, 2009 2:04 pm PST
Geniet julle musiek baie

anita verster said:   August 12, 2009 4:03 am PST
vir almal van julle wat uitsaai musiek is my lewe is mal daar oor en julle almal speel ons smaak hou so aan ......... lovies anita en theuns rooikappie en wolfxxxxxxx

sandy smith said:   July 31, 2009 1:09 pm PST
hi nice musiek like dit

Elize Skelton said:   July 31, 2009 12:55 pm PST
Ek is mal oor julle Hexxc musiek baie dankie

Riaan Swanepoel said:   July 31, 2009 12:54 pm PST
wil net se Elzet, jou program ROCK, geniet om na jou musiek te luister. Jy's 'n ster!

Judy said:   July 31, 2009 12:51 pm PST
Aan Elzetna ek wil net se ek laf jou musiek sussa jy is en bly die beste hoor. Ek laf die nuwe heksie se taxi op donderdae. Baie dankie dat jy ons versoeke ook speel ons wardeer dit alles opreg. Bly soos jy is

Maater said:   July 30, 2009 7:23 am PST
Ek wil net se Elzet se 2 shows in die week is HOT (lol net soos sy) Ek luister elke donderdag en vrydag na haar! Versoeke vra inni chatroom is ook geen probleem vir haar nie. Keep it up sweatheart!! You are simply the best!!

Karel Appel said:   July 17, 2009 4:16 am PST
Hi daar al julle luisteraars en SA kunstenaars. Musiekfabriek stel bekend alle kunstenaars en gee blootstelling d.m.v onderhoude

Nita Botha said:   July 13, 2009 10:39 am PST
Musiek is baie mooi. Baie dankie

Karin Myburgh said:   June 16, 2009 7:37 am PST
was so lekker om julle te raak te luister!

Riaan Swanepoel said:   June 15, 2009 10:50 am PST
vannad wil ek 'n besonderse dank gee aan dimpeltjies vir haar volgehoue musiek aande. Dimpeltjies baie dankie ek het jou regtig met al wat musiek is gegooi en jy het net aan gehou speel. Dankie. Jy is great

Faan Likkewaan said:   June 9, 2009 7:02 am PST
Dankie aan al die aanbieders vir die moeite om aan ons luistergenot te bring, dit word opreg waardeer, Ampie ons wil jou meer op die lug hoor, jy kook.

Grant Nuss said:   June 9, 2009 6:52 am PST
A huge thank you from us local artists! Your ongoing support is invaluable to us! Radio South Africa Rocks! Warmest regards, Grant Nuss

Riaan Swanepoel said:   June 7, 2009 9:59 am PST
Baie dankie aan al die DJ's wat vir ons elke aand so lekker musiek speel. Ek geniet dit baie om te luister en 'n spesiale dank aan Elzet, Lida en Dimpeltjies

Sign My Guestbook
Name:
Email:
Message:
Enter security code:
Verify

Uzzi
Web Hosting Companies