Radio Suid Afrika
 

Geraaskas
Radio Suid Afrika se Geraaskas
Ampie se Geraaskas is 'n versoek program waar die luisteraars een van 30 liedjies kan kies en dit opdra aan sy / haar vriende of familie. Die versoeke sal dan Sondagmiddae om 13h00 op die lug gespeel word en jou familie en vriende kan inskakel om daarna te luister.

Ampie's Geraaskas is a request program where listeners can send in requests to family and friends which will be broadcasted every Sunday at 13h00.

Hier is die Sondag se 30 keuses:
Here is this Sundays 30 songs:





Om dit vir jou makliker te maak kliek HIER om epos te stuur aan die ateljee en jou versoek in te dien.
To make it easier for you, kindly click HERE to send an email to the studio.
Web Hosting Companies