|
Advertensies op die bord is
in die vorm van 'n skakel na jou webruimte. Die formaat van
jou advertensie kan 'n prentjie of
net 'n skakel wees. Hierdie skakel word wêreldwyd deur verbruikers gelees
en opgesoek. Net 'n selektiewe aantal adverteerders sal op die voorblad
gelaai word.
|