Radio Suid Afrika
 


Ampie

Lida

Elzet

Art

Sharon

Riaan op die plaas

JP
Top Car Insurance





Ampie raas Sondae om 13h00 met sy immergroen versoek program Geraaskas  radiosuidafrika op skype

Riaan is Maandae op met sy program Loslitjoligheid om 20h00 en Vrydae doen hy die uiters gewilde Select uur om 20h00  riaan-swanepoel op skype
 

Hexc se Musiek Teksie is op Donderdae en DabbelTrabbel Vrydae om 21h00 en Dinsdag om 21h00 is die Bakgat uur    liewehexc op skype

Art's topic Sondae om 17h00  artexpression1 op skype

Lida is nou Sondae op om 1900 met haar Boeremeisie Kwela    capetown19 op skype

Sharon  doen elke Sondagaand om 21h00  Gospeluur waar nuwe kunstenaars bekend gestel en geestelike pitkos aan ons gegee word. Gospel.s op skype
 
JP is die nuutste toevoeging tot ons skatkis. Skakel gerus in om na sy shows te luister.

Radio Suid Afrika wil graag  alle Genres musiek in die wereld bevorder, stuur dus gerus julle musiek aan  Ampie en ek sal seker maak dit word in ons speellyste opgelaai. Dit kos jou niks nie en is blootstelling wêreldwyd, ons hier dink julle kook.

Radio Suid Afrika would like to promote all Genres of music in the world, kindly send me your music to Ampie and I'll make sure you get included into our playlists for exposure to the rest of the world free of charge, we think you all rock.


Stuur kommentaar, versoeke en navrae aan jou gunsteling aanbieder hier op Radio Suid Afrika deur op die naam te kliek.

Send comments, requests and queries to your favourite presenter here on Radio Suid Afrika by clicking on their names.


Surf 4 Cars




Web Hosting Companies