Welkom
by Radio Suid Afrika se webtuiste, waar jy interaksie met almal in die
wêreld het. Ons kuier hier saam en bespreek alles. Ons luister
radio, lees koerant, blog en kyk na motorsport die wêreld deur. Kom kuier
saam en raak deel van die groei van jou gunsteling Radio Stasie, help
ons om nuwe kunstenaars te bevorder, nuwe musiek bekend te stel en
bekende sterre te herontdek. Ondersteun ons kinderfonds en help om 'n kind te voed
in Suid Afrika. Vir enige navrae kontak gerus die webmeester.
Welcome to the Radio Suid Afrika website, where you can interact with South Africans worldwide, listen to the South African music
on our radio, read the paper, Blog, meet new artists and promote new
music, join our Forum, support our Children's Fund and feed a child in
South Africa. Come and join your favourite Radio Station on the
internet. If you have any queries, please contact the webmaster.
Gedagtes om aan te kou
Great minds discuss ideas.
Average minds discuss events.
Small minds discuss people
Abel Kraamsaal se nuwe cd Afstand tussen tyd kry erkenning op Radio Suid Afrika vir die beste produksie van die jaar en het in die kort tyd sedert sy release die mees geluisterde cd geword op Radio Suid Afrika. Lees my Gorrelblad oor die CD